Hai,
Lian ons het die probleem gesien, die ou wat dit doen is iemand met die naam van Profeet, hy kom so nou en dan op en doen dit. Ek het met die ander admins gepraat en ons gaan hom perma ban, hy vat ook mense se namens en misbruik hulle. Die probleem is hy was op n ander netwerk die naweek of by n vriend, maar ek het al daardie IP ook geban. Hopelik stop dit nou dat sy IPs geblock is, en as hy n manier kry om uit te kry, sal ons aanhoudent ban totdat elke IP hy het is geblock.
Het jy per kans die nuutste IP van die ou wat hate speech so rondgooi?
Dark