Subject: Re: Movies for the masses! Sun Feb 05, 2012 8:31 am
HAVE SEEN: MAN ON A LEDGE
Review: Dis nogals 'n awesome movie. As jy van Phone Booth met Collin Farrell gehou het. Dan sal jy die ook laik! Het dit Vrydag aand gekyk. Definitief die moeite werd. Warning!!! Moet net nie jou suster-in-law saam vat as dit daaaai tyd van die maand is nie. Dis action en suspense so meeste girls sal sĂȘ dis k@k...