Ek weier om die ding in engels te tik want ek is luuuuui!!!
As jy jou tag verander mag dit net AFRIKAANS WEES! Bewaar jou as dit engels is
Gaan na waar jou BABO VIOLANT 2 instaleer is, vir XP is dit C:\Program Files\BV2 ProClient\
Dan gaan na "main" en dan "languages" en maak die "EN" file met Notepad oop.
Nou kyk na die prentjie want ek is te lui om dit alles te tik.
Nou save die file en herlaai babo.
As jy gaan speel sal dit lyk asof almal jou tags het. Moet nie skrik nie, dit moet so wees.
Ek sal eendag verduidelik om kleur in te sit maar eks nou te lui.